Koop die boek: Wederkoms van Christus
Wederkoms van Christus (verwagtinge en gereedheid) deur Prof Jan Hattingh

Koop 'n elektroniese kopie van hierdie boek in PDF formaat wat jy kan druk.


'n Epos wat die skakel bevat om die boek af te laai sal na die epos adres gestuur word.
Maak asb seker dat jou epos adres korrek is.

  1. Sal jy een elektroniese kopie van hierdie boek in PDF formaat ontvang.
  2. Jy mag hierdie PDF op jou persoonlike toestel stoor en die gepaste aantal gekoopte kopieë druk.
  3. Indien jy hierdie PDF met uitgebreide familie, vriende, jou selgroep en/of kerk wil deel, vra ons respekvol dat jy addisionele lisensies aankoop. Baie dankie by voorbaat.

Powered by Kotive